Gefokus op Pensionarisse

Meer oor ons Lankstaan Kampterrein

pRYSE vir Pensionarisse

nAWEEK KAMP

Naweek

R250

/Per Aand

  • Pensionaris Prys per aand max 2 per staanplek 
  • Solar krag en water in gesluit
  • R150 extra per persoon
  • Geen Troeteldiere

LANKSTAAN
1-4 Maande

Lankstaan

R2 300

/Per Maand

  • Pensionaris prys per maand max 2 per staanplek
    R700 per maand vir extra persone
  • Solar krag en water in gesluit
  • Gratis WiFi ingesluit
    Wasmasjien gebruik ingesluit
  • Geen Troeteldiere

WEEK KAMP

For beginners

R1 500

/Per Week

  • Pensionaris prys per week max 2 per staanplek
    R400 per week vir ekstra persoon
  • Solar krag en water in gesluit
  • Gratis WiFi ingesluit
    Wasmasjien gebruik ingesluit
  • Geen Troeteldiere
pRYSE vir Kamp

nAWEEK KAMP

Naweek

R350

/Per Aand

  •  Prys per aand max 2 per staanplek 
  • Solar krag en water in gesluit
  • R100 extra per persoon
  • Geen Troeteldiere

LANKSTAAN

1-4 Maande

Lankstaan

R3 000

/Per Maand

  • Prys per maand max 2 per staanplek
    R900 per maand vir extra persone
  • Solar krag en water in gesluit
  • Gratis WiFi ingesluit
    Wasmasjien gebruik ingesluit
  • Geen Troeteldiere

WEEK KAMP

For beginners

R1 820

/Per Week

  •  Prys per week max 2 per staanplek
    R600 per week vir ekstra persoon
  • Solar krag en water in gesluit
  • Gratis WiFi ingesluit
    Wasmasjien gebruik ingesluit
  • Geen Troeteldiere
Wat Bied Ons?
Lankstaan vir Pensionarisse

Slegs 7 staanplekke beskikbaar om eksklusief te bly. Elke staanplek het ’n solar kragpunt, waterpunt, en ’n privaat braai-area vir jou gerief.

Gratis Wi-Fi

Ons bied gratis Wi-Fi aan ons kampeerders, met ’n redelike gebruikslimiet om almal se verblyf gemaklik te hou.

Swemgat

Ons swemgat maak teen einde November oop – die ideale plek om af te koel tydens die warm somerdae.

Wasmasjien

Kampeerders het gratis toegang tot ’n wasmasjien – bring net jou eie seep saam om klere mee te was.

Stap en Wild besigtiging

Wild loop vrylik rond op Ledbury Bos Kamp, en kampeerders is welkom om op die plaas te gaan stap en die natuurskoon te geniet.

Sekuriteitsmaatreëls

Ons het sekuriteitsmaatreëls in plek by Ledbury Bos Kamp, maar geen plek kan volledige veiligheid waarborg nie. Ons versoek dat die hek ten alle tye gesluit bly om ons gaste se veiligheid te bevorder.

Solar Krag

Ons maak uitsluitlik gebruik van sonkrag, wat beteken dat die gebruik van toestelle met elemente beperk is. Ons beveel dus gasstowe aan vir gerieflike kook en verhitting.

Geen Troeteldiere

Let asseblief daarop dat geen troeteldiere by Ledbury Bos Kamp toegelaat word nie.

Standvastige Pryse

Ons het geen prysverhogings gedurende vakansietye nie, en ons tariewe is eksklusief vir pensionarisse. Ander kampers kan gerus navraag doen oor pryse.